TWEE Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag-lede is dood en talle ander beseer na ’n SANW-trok op pad na Kimberley in die ...
Wes-Kaapse speurders verbonde aan die eenheid vir ernstige en gewelddadige misdade ondersoek nou die grusame moorde. Hulle ...
Die eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe (FCS) in Kakamas is op soek na ’n verdagte in ’n beweerde verkragtingsaak wat op 26 Januarie vanjaar naby Voortrekker-straat in Kaka ...
OP-EN-WAKKER cops verbonde aan die Makhaza-kapingspan het Donderdag 6 Februarie vier verdagtes gearresteer en beslag gelê op ...
DURBAN. - ’n 48-Jarige man is twee keer lewenslank tronk toe gepos ná hy sy ’n agtjarige neighbour twee keer op verskillende geleenthede verkrag het.
DIE Kimberley-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs ’n sewe jaar tronkstraf opgelê aan ’n 23-jarige man. Allesandro Swanepoel (23) het sy moses teëgekom toe hy iemand beroof het, en sit nou in die t ...
PRES. Cyril Ramaphosa het ’n gebalanseerde staatsrede gelewer, maar hy het versuim om plaaswerkerskwessies aan te spreek. Dis die gevoel van Billy Claassen, ’n plaaswerkersregte aktivis en die uitvoer ...
POLITIEK partye het met gemengde reaksie gereageer op Donderdagaand se staatsrede (Sona) deur pres. Cyril Ramaphosa. Dit was ...
GQEBERHA. - Die Mount Road-polisie in Gqeberha soek die hulp van die publiek om die identiteit van ’n vermoorde man vas te ...
’N GEMEENSKAP in Gqeberha is in rou en ongeloof gedompel ná die skokkende dood van die 13-jarige Altee Willard. Sy laaste ...
OM TE dink die Stormers het nou die dag nog gespog met twee van die wêreld se beste opkomende losskakels in Manie Libbok en ...
KWEEK jou toekoms, plant jou groente! ’n Organisasie sonder winsmotief, Soil for Life, is besig om ’n rewolusie in gesonde ...